Oorerwing van poenskop by skape
Download this publication
PDF · 221 KB · 53 downloads
From the document
Die poena-pad lei na ’n enkele geen
Deur Jason Reding, genetikus, SA Stamboek
die poenskopgeen kan hiervoor verantwoordelik wees. Verdere navorsing het drie ander variante in hierdie poenskopgeen uitgewys, naamlik die Friesvariant wat in Friese/Holsteins ontdek is, die Mongoolse variant in Kazakh-rasse en, meer onlangs die Guarani-variant in Nelore- en Gyr-rasse. Tans kan al vier geenmutasies poenskop in ’n verskeidenheid beesrasse veroorsaak (Nicholas et al., 2023). In die tweede rondte van die Vleisbeesgenomikaprojek (BGP2) is SA Stamboekbeestelers aktief besig om hul diere genomies te toets met die nuutste SNP-skyfie (die SASB-Unistel 50K). Hierdie skyfie bevat beide die Keltiese en Fries poenskopvariante. Met talle rasse wat op hierdie skyfie getoets word, is dit duidelik dat nie net die Keltiese variant in Suid-Afrikaanse rasse voorkom nie, maar ook die Friesvariant. Hierdie mutasies domineer die natuurlike of wilde tipe horingvariant, wat beteken dat ’n dier wat heterosigoties is vir die Friesvariant (PfH), fenotipies ook Drie ander variante poenskop sal wees. Ons weet nou dat die Navorsers het opgemerk dat sommige Friesvariant in rasse soos die Vleiskortbeeste van sekere beesrasse steeds horing, SA Jersey, SA Holstein, SA Beeffenotipies poenskop is, maar homosimaster, SA Hereford, Santa Gertrudis en goties is vir horings (HH) vir die Keltiese Senepol teenwoordig is. variant. Dit beteken ’n ander mutasie op ’n Interessante waarFiguur 1: Oorerwingspatroon van ’n bul wat fenotipies neming in bevolkings poenskop, geneties PcPf is, en die effek op sy kalwers as soos die SA Jersey, SA hy met gehoringde koeie gepaar word. Beefmaster en Santa Koei 1 Bul 1 Koei 2 Gertrudis is die voorkoms Fenotipe = horing Fenotipe = poenskop Fenotipe = horing van diere wat beide die Genotipe = HH Genotipe = PcPf Genotipe = HH Keltiese en die FriesPf H Pc H variante dra en genomies as PcPf geassesseer en Kalf 1 Kalf 2 aangedui word. Fenotipe = poenskop Fenotipe = poenskop Figuur 1 illustreer ‘n Genotipe = PcH Genotipe = PfH Draer van horings Draer van horings voorbeeld van diere wat ie gene wat bepaal of beeste poenskop is, was van die vroegste tye af vir veetelers en dieregenetici belangrik. As gevolg van die genomikarevolusie kon die ware genetiese meganisme al hoe beter ontrafel word en is vasgestel hoe die uitdrukking van horings of poenskop geneties beheer word. Die poenskopgeen lê op chromosoom 1 in die beesgenoom. Die eerste mutasie (verandering in die geenkode) is by Brahman-beeste geïdentifiseer en word die Keltiese …
The opening of the PDF. Download it above for the full document.