Publication

Logix vir Vleisbeeste - Metings en Oplossings vir die hele Produksiesiklus

By Japie van der Westhuizen 80 downloads

Logix vir Vleisbeeste is 'n volledige en oplossing vir telers en produsente. Die artikel deur Dr Japie van der Westhuizen gee praktiese oplossings oor hoe Logix die hulpmiddel is vir vleisbeesboere

Download this publication

PDF · 463 KB · 80 downloads

Download

From the document

Logix vir Vleisbeeste: Metings en oplossings vir die hele produksiesiklus. Japie van der Westhuizen Vleisbeesboere wat aan Logix deelneem maak gebruik van die mees omvattende aantekening- en genetiese evaluasie-stelsels wat wêreldwyd vir Vleisbeestelers beskikbaar is. Voorsiening word gemaak vir elke vlak van aantekening en gebruik, vanaf die telers wat beperk aanteken tot die wat elke detail meet en die resultate daarvan gebruik. Figuur 1 stel die impak van Logix vir vleisbeeste voor tydens die vier seisoene van elke jaar. Tabelle 1 tot 4 gee die detail wat vervat word in Figuur 1. Figuur 1. Die rol van Logix dienste vir die Vleisbeesboer in ’n produksiejaar.

Elke Vleisbees Stoetboer en Kommersiële Vleisbeesprodusent behoort vooraf bestek op te neem van die hulpbronne wat beskikbaar is, doelwitte stel en besluit hoe die doelwitte bereik gaan word. Logix is die kragtigste hulpmiddel om dit makliker te maak.

Tabel 1. Laat Winter en vroeë Lente

Keuses op SABeefBulls.com

Korrekte bulkeuse vanuit die hele ras

Vooraf parings toets op SABeefBulls.com

Bereik doelwitte effektief en vinnig

Rasspesifieke Veilingskatalogusse

Optimale parings Behoud van genetiese diversiteit

Maandelikse BLUP & Genomiese inligting Intensiewe bultoetse eindig

Liggaamsmates & Gewigte neem RTU metings

Groeidoeltreffendheid & Volwassenheidstipe, Manlike vrugbaarheid. Seleksie op onmiddellike resultate en BLUP en/of Genomiese BLUP

Onmiddellike verslae Maandelikse BLUP Genomiese toetse Nuwe Geboortes

Onmiddellike beskikbaarheid op stelsel

Internasionale Identifikasie

BLUP teelwaardes vir geboortegewig, maternaal en kalwingsgemak

Ras tabelle toepas volgens Grondwet Naspeurbaarheid tov eienaarskap

Kalf/Koei verhouding Volledige rekord van raskenmerke Eienaar-naspeurbaarheid

Alle raseienskappe & afwykings Kalf en Koeigewigte Kalwingsgemak Jaaroud gewig (vorige jaar geboortes)

Gewigte binne SA bedryfstelsels Onmiddellike verslae vir seleksie Maandelikse BLUP

Onmiddellike seleksie moontlik Gebruik van Jaaroud teelwaardes

Tabel 2. Laat Lente en vroeë Somer Gebeurtenis

Onmiddellike beskikbaarheid op stelsel

Internasionale Identifikasie

BLUP teelwaardes vir geboortegewig, maternaal en kalwingsgemak

Ras tabelle toepas volgens Grondwet Naspeurbaarheid tov eienaarskap

Kalf/Koei verhouding Volledige rekord van raskenmerke Eienaar-naspeurbaarheid

Alle raseienskappe & afwykings Kalf en Koeigewigte Kalwingsgemak Finale Vers-seleksie voor eerste paring

Akkurate teelwaardes vir koeiwaarde en subwaardes

Seleksie vir winsgewende vroulike diere

Akkurate teelwaardes vir koeiwaarde, subwaardes en fisiese produksie

Seleksie vir winsgewende vroulike diere

Korrekte seleksie vir vrugbaarheid

Voorloper van gemaklike geboortekennis Reproduksieverslae Dragtigheid

Aantekening vir reproduksie

Korrekte seleksie vir vrugbaarheid Tydige optrede vir hoër vrugbaarheid

Tabel 3. Laat Somer en Herfs Gebeurtenis

Aantekening vir reproduksie

Korrekte seleksie vir vrugbaarheid Tydige optrede vir hoër vrugbaarheid

Alternatiewe metings op piek melkproduksie

Seleksie vir winsgewende vroulike diere

The opening of the PDF. Download it above for the full document.

Share:

Related publications