Hoe kan telers genetiese teelwaardes prakties gebruik om beter bulle vir hul kommersi¿ kuddes te kies? Dr Bobbie van der Westhuizen verduidelik hoe SA Stamboek se SABeefBulls.com-hulpmiddel telers help om bulle volgens voorafbepaalde teeldoelwitte en ekonomies belangrike eienskappe te identifiseer. Die artikel bespreek die belang van BLUP-teelwaardes, gebalanseerde seleksie en die koppeling van genetiese eienskappe aan kommersi¿ produksiedoelwitte. Dit wys ook hoe enkel- en groepsoektogte telers help om beskikbare bulle meer doelgerig te vergelyk en ingeligte aankoopbesluite te neem.
Download this publication
PDF · 1.5 MB · 1 download