Die EKW-REP-indeks is in September 2024 as die amptelike ekonomiese seleksie-indeks vir die SA Merino-ras ge¿lementeer, met groter klem op reproduksie en die totale gewig van lammers gespeen. Dr Bernice Mostert verduidelik hoe die indeks ekonomiese belangrikheid, genetiese korrelasies en verwagte genetiese vordering integreer om telers te help om meer gebalanseerde seleksiebesluite oor wolproduksie, groei en reproduksie te neem.
Download this publication
PDF · 617 KB · 1 download
From the document
Die Merino EKW-REP Indeks Dr Bernice Mostert SA Stamboek
Tabel 1: Vergelyking van fenotipiese en teelwaarde gemiddeldes van diere wat in die onderste, gemiddelde en boonste ekstreme van die aktiewe ras val ten opsigte van die EKW-REP.
DIERE MET EKW-REP < 88 Speen DIR
DIERE MET EKWREP ≥ 88 en < 112
ie Relatiewe Ekonomiese Waardes (EKW en EKWREP Indekse) is deur die Grootfontein Navorsingsinstituut ontwikkel vir die SA Merino ras as ‘n seleksie-indeks wat produksie en reproduksie eienskappe kombineer, geweeg volgens hulle ekonomiese belangrikheid. Dit word uitgedruk in Rand/Kleinvee-eenheid en dien as ‘n seleksiehulpmiddel om toekomstige teelmateriaal te identifiseer wat ‘n positiewe effek op die winsgewendheid van die boerderyonderneming sal teweegbring. Die indeks word deur middel van ekonomiese simulasies wat op ‘n 5-jaar rollende gemiddeld van wol- en vleispryse gebaseer is, saamgestel. Die ekonomiese gewigte word jaarliks in September maand aangepas. Hierdie Indekse is sedert 2008 beskikbaar gestel aan Merino telers as die amptelike teelbeleid van die SA Merino Genootskap. In Augustus 2024 het die Tegniese Komitee ‘n aanbeveling aan die Raad gemaak dat die EKW-REP indeks as die amptelike indeks, in plaas van die EKW (of REV) gebruik moet word, omdat dit ‘n meer gebalanseerde indeks is waarin vrugbaarheid sterkter beklemtoon word. Dit is dan so deur die Raad aanvaar en vanaf Sept 2024 geïmplementeer.
Fen. Gem. = Fenotipiese (metings) Gemiddeld LG = Liggaamsgewig SVG = Skoonvaggewig NLW = Aantal Lammers Gespeen VD = Veseldeursnee SL = Stapellengte TWW = Totale Gewig Gespeen
Gemiddeldes is gebaseer op aktiewe diere wat gemeet was vir die betrokke eienskap. Teelwaarde Indekse is gebruik, omdat die Die samestelling van ‘n seleksie-indeks is geensins ‘n teelwaardes gestandaardiseer word rondom 100 wat die aktiewe maklike prosedure nie, aangesien eienskappe in verskillende gemiddeld van die populasie is, met 12 as standaardafwyking. Die eenhede gemeet word, verskille in die genetiese variasie van die verskil in variasie tussen die eienskappe word dus gelykgestel, eienskappe voorkom, negatiewe waardes vir sommige eienskappe sodat die verandering tussen die eienskappe op ‘n regverdige voordelig en eienskappe geneties gekoppel is en dus relatief tot wyse kan geskied. mekaar verander wanneer hulle saam in ‘n teelbeleid ingesluit Fenotipies het die skape met EKW-REP < 88 laer speengewigte, word. Verder kan eienskappe positiewe sowel as negatiewe ligter lammers wat gespeen word, ligter liggaamsgewigte met effekte op inkomste hê. Hierdie word alles in ag geneem wanneer wolmeting, ligter vagte, sterker vesels, korter stapels en ‘n …
The opening of the PDF. Download it above for the full document.