Lesse uit die praktyk hoe om bek en klouseer in melkkuddes effektief te bestuur
Download this publication
PDF · 781 KB · 42 downloads
From the document
news: FMD in the spotlight
Light in the FMD tunnel: ICC reports welcome progress Following its formal appointment earlier this month, the foot-and-mouth disease (FMD) Industry Coordinating Council (ICC) convened again on 30 January to fast-track a number of urgent priorities. This comes amid rising tensions regarding the handling of the FMD situation, along with threats of legal action against the state. A number of key issues were identified and discussed during the meeting. Click here to read more. The FMD vaccination drive: A current fact sheet Completing the vaccination of 80% of the national cattle herd by the end of the year and achieving FMD-free without vaccination status within ten years – that is the aim of the recently announced foot-and-mouth (FMD) eradication strategy of the minister of agriculture, John Steenhuisen. Is this achievable? Very much so, according to role-players, provided that everyone does their part speedily and efficiently. Click here to read more.
Bek-en-klouseer in ’n melkkudde: Lesse uit die praktyk Deur dr Japie van der Westhuizen en Thalia Brameld
Bek-en-klouseer (BEK) is een van die mees ontwrigtende siektes wat ’n melkprodusent kan tref; nie net weens die direkte produksieverliese nie, maar ook die emosionele, logistieke en bestuursdruk wat dit meebring. Joubert Fourie van Limpopo Melkery deel sy ervarings nadat BEK onlangs in hul melkkudde uitgebreek het. Hy gesels ook oor die praktiese lesse wat hulle gehelp het om die krisis te bestuur en relatief vinnig daarvan te herstel. Biosekuriteit: Die eerste verdedigingslinie Volgens Fourie is biosekuriteit nie iets wat eers tydens ’n uitbreking ernstig opgeneem moet word nie. “ ‘n Mens besef eers regtig die waarde van streng biosekuriteit wanneer jy sien hoe verwoestend hierdie siekte is,” sê hy. Die fokus moet wees om die siekte binne die plaas te hou en te voorkom dat dit verder versprei – nie net ter wille van jou eie kudde nie, maar ook uit verantwoordelikheid teenoor die bedryf. Hy beveel aan dat boere vooraf protokolle in plek het: wat om te doen,
wie verantwoordelik is, en watter middels beskikbaar moet wees. Voorraad en toegang tot medikasie Een van die grootste uitdagings tydens die uitbreking was die tekort aan noodsaaklike middels, veral anti-inflammatoriese middels en antibiotika vir sekondêre infeksies. In die eerste tien dae kon slegs ’n beperkte aantal koeie behandel word weens ’n gebrek aan voorraad. Hy glo dat tydige en konsekwente behandeling van die hele kudde help om die …
The opening of the PDF. Download it above for the full document.