Publication

Ontmoet twee voorloper Dorperramme - Trailblazer Oktober 2025

By Bernice Mostert 93 downloads

Dr Bernice Mostert vertel oor twee voorloper-Dorperramme en waarom hulle ware Trailblazers is

Download this publication

PDF · 266 KB · 93 downloads

Download

From the document

Deur dr Bernice Mostert, SA Stamboek

TRAILBLAZERS Ontmoet twee voorloper jong Dormerramme

ie Dormer-skaapras is geteel uit kruisings tussen Dorset Horn-ramme en Duitse Merino-ooie. Hierdie paringsprogram was deel van navorsing oor ekstensiewe slaglamproduksie by die Wes-Kaapse Departement van Landbou se Elsenburg-navorsingstasie. Die navorsing het in 1927 begin en vir meer as tien jaar geduur. Die Dormerskaaptelersgenootskap van Suid-Afrika is amptelik in 1940 gestig en vandag is die

Dormer ‘n prominente ras in die plaaslike kleinveebedryf. Die ras is veral bekend vir die teel van ramme vir terminale kruisteelstelsels.

Die diepte van hierdie stambome kan so ver as 12 generasies terug nagespeur word. As gevolg van die diepte van inligting wat vir die ras beskikbaar is, is die teelwaardes wat voorspel word op ‘n betroubare genetiese evaluasie geskoei en sluit talle vrugbaarheids- en produksiekenmerke in. Hierdie teelwaardes word gebruik om ‘n totale meriete-indeks bekend as die Logix meriete-indeks (LMI) saam te stel. Dit is gebaseer op die genootskap se doelwit van gebalanseerde verbetering in die volgende generasie. Twee jong ramme staan uit op grond van hulle teelwaardes vir groei en vrugbaarheid.

SA Stamboek het sedert 1973 vrugbaarheidsinligting op sy Logix-stelsel aangeteken. Dit sluit in aspekte soos ouderdom by eerste lam (OEL), tussenlamperiodes (TLP), aantal lammers gebore, en dies meer. Produksiemetings soos speen, naspeengewigte en later ook groeitoetsRam GV 21 0031 uitslae, is sedert Die eerste ram is GV 21 0031, geteel deur Loki Dormers 1989 aangeteken. in Limpopo en tans die eiendom van CP van Rooyen van Bethlehem. Hierdie ram is geteel uit ‘n moeder (TA 18 0031) met ‘n ooiproduktiwiteitsindeks (OPI) van 110. Dit beteken Ram SL 21 0003 sy het meer en swaarder lammers as haar tydgenote in Die tweede ram is SL 21 0003, geteel deur Rooihek Dormers in dieselfde kudde gespeen. Sy pa, YF 19 0303, het ‘n LMI van 109. Barkley-Oos en tans die eiendom van IJ Nel en Seun van Lady GV 21 0031 het tans 85 gemete nageslag in ses kuddes en drie Grey. Sy ma, SL 14 0035, het ‘n uitstekende OPI van 127 en ‘n dogters wat al lammers gespeen het. Hy het ook 32 kleinkinders LMI van 115, terwyl sy pa, DZ 19 0266, met ‘n LMI van 121 spog. gebore uit sy seuns en drie uit sy dogters. Hy is dus uit uitstekende ouerlyne geteel. Sy dogters se gemiddelde OEL is 18,5 maande. Hy presteer SL 21 0003 het tans …

The opening of the PDF. Download it above for the full document.

Share:

Related publications