Donne Kruger skryf in die Logix Fokus hoe om te selekteer teen hoe Somatiese Seltellings en Kroniese Mastitus in melkbeeste
Download this publication
PDF · 145 KB · 64 downloads
From the document
omatiese seltelling (SST) word gebruik as ’n direkte maatstaf vir uiergesondheid. Wanneer infeksie in die uier plaasvind en inflammasie intree, verhoog die SST in die uier. Seleksie teen koeie met ’n hoë SST en kroniese mastitis word daarom gebruik in ’n poging om diere met beter weerstand teen mastitis te selekteer. Die samestelling van die somatiese selle en hul funksies verskil baie tussen ’n gesonde en besmette uier. In ’n gesonde uier is daar hoofsaaklik limfosiete (’n tipe witbloedsel) en makrofage. Hierdie selle is die eerste lyn van verdediging. Saam met die melk-epiteelselle (wat die melkkanaal se wand uitvoer) word die bakterieë doodgemaak en ’n immuunreaksie geïnisieer sodra ’n patogeen waargeneem word.
SST terselfdertyd seleksie teen ’n sterker immuunreaksie by koeie is, wat noodsaaklik is om infeksies te beveg.
Nuutste navorsing Studies is gedoen waar koeie en ooie met ’n hoë en lae SST op grond van hulle beraamde teelwaardes (EBV’s) vergelyk word. Tussen al die kuddes was die basislyn-SST (die SST aan die begin van laktasie voor enige infeksie begin het) dieselfde in diere met beide ’n hoë en lae SST.
vir die SST het, die infeksie doeltreffender beveg, hulle immuunreaksie beter reguleer of dalk tog ’n onvoldoende reaksie teenoor die infeksie vertoon.
Verdere navorsing het egter bewys dat laasgenoemde nie die geval is nie. Diere met ’n lae SST beheer infeksies meer doeltreffend. Dit is bevestig deur die laer bakteriële afskeiding in koeie met ’n lae SST se melk tydens infeksie. Hulle is dus doeltreffender in die beheer en uitwis van bakterieë. Maar die vraag is steeds: Is die seleksie van koeie met ’n hoë SST nie ook seleksie teen die leukosiete wat teen infeksies baklei nie? Hierdie antwoord is ook nee. Navorsing het geen verskille gevind in die tempo of skaal van leukosiete wat ingespan word aan die begin van Somatiese selle infeksie nie, en ook nie in Die samestelling van die hulle samestelling nie. somatiese selle verander In ’n gesonde uier is daar hoofsaaklik limfosiete en makrofage wat die Dit bewys dat ’n mens drasties met die waarneming eerste lyn van verdediging is teen bakterieë en patogene. in so ’n geval geensins teen van ’n infeksie, asook die die immuunreaksie selekteer aantal leukosiete (witbloedof vir diere selekteer wat meer vatbaar Diere met ’n hoë SST was meer geneig om selle). Laasgenoemde neem toe soos wat is vir uierinfeksies nie. Jy selekteer vrou’n uierinfeksie te ontwikkel en …
The opening of the PDF. Download it above for the full document.