Publication

Die Meissner Tabelle - Hoe interpreteer ons dit?

By Heinz Meissner 2 downloads

Hoe bepaal ons hoeveel weiding ?n dier nodig het, en hoe vergelyk ons die voedingsbehoeftes van verskillende klasse vee? Hierdie artikel verduidelik die beginsel agter die Meissnertabel en die Grootvee-eenheid (GVE), met klem op die verband tussen diere se metaboliseerbare energiebehoeftes, massa, produksietoestand en die verteerbaarheid van beskikbare weiding. Praktiese tabelle vir klein-, medium- en grootraam-beeste help produsente om weidingskapasiteit meer verantwoordbaar te beoordeel en weidingsbestuur by die werklike behoeftes van hul diere aan te pas.

Download this publication

PDF · 1.7 MB · 2 downloads

Download
Share:

Related publications