indigenous cattle - South Africa
Home Page

Welcome to the Drakensberger
Breeders' Society of South Africa website!


The Drakensberger is totally unrelated to any breed in the world today and is the culmination of the development process through strict selection, based on scientific norms. The existing gene pool cannot be improved and enlarged through the importation of animals, and thus also new genes, when the need arises as in the instance of so many other breeds today. The breed is thus self-sufficient.

Drakensbergers are the true profit breed under extensive conditions in South Africa - In fact, anywhere in the world!





HN 0923

HN 0923 is 'n seun van Kuwat en kom uit die Hymgert VV koeilyn. Die VV koeilyn het sy oorsprong van 7 koeie wat Rodney Neuman by oorlede Chris Vickery gekoop het. HN 0923 is vir n rekordprys van R345 000-00 verkoop op Neuman Broers se jaarlikse veiling op 1 Augustus 2013. Die bul is verkoop aan A.J en J.C Cronje trust van Vrede. Die bul het 'n GDT index van 'n 123 gekry tydens 'n veldtoets. 'n Harde bespierde bul en sy bouvorm weerspieel hoe die moderne Drakensberger moet lyk.




Drakensberger Commemorative Journal
Drakensberger Commemorative Journal

The Drakensberger breeders association celebrated its 65th year with the release of a commemorative journal at the annual dine and general meeting. At the dine the new commemorative journal was handed to the re-elected president , dr. Johann Fourie, by Carel Nel. With a proven history of more than 360 years several milestones are highlighted in the journal of the Drakensberger’s journey which include the first sighting and write up by Vasco da Gama of black oxen, Simon van der Stel’s improvement of the breed, the “groot trek”, the initiation of the breeders association in 1947 and compulsory performance testing for all breeders since 1980. One of the oldest Drakensberger breeder families wrote in the journal: “They who does not revere the past, is not worth experiencing the future.”




BV 080318 (BV Tandarts)
BV 080318 (BV Tandarts)

B.V.Tandarts is 'n eg tipiese Drakensberger met baie goeie bespiering en manlikheid, sy vaar Calela Ingwe is ‘n hoogs ingeteelde Bul , suiwer B.V. teling terug na B.V.Hotshot 2 (Gryspoot). Die bul is vir twee seisoene gebruik in die Buffalo Valley stoet en sy kalwers is 21 Kg swaarder dan as die B.V. kudde gemiddeld en het uitstaande bouvorm en tipe. Sy moeder is verkoop as een van die "Golden oldies" vir R14000.00 op die 29 ste Buffalo Valley veiling in 2010.

Die bul is vir 'n rekord prys van R115 000,00 aan Johan Rautenbach van Lindley verkoop in Mei 2012.




HN 07 65 (Bynaam Bulldozer)
HN 07 65 (Bulldozer)

0765 (bynaam Bulldozer) is uit ‘n besondere koeilyn met moeder HN 04104 geteel. Al haar kalwers wat vir keuring voorkom is goedgekeur. Sy het ook 'n toekenning gekry vanaf die Drakensberger genootskap as 'n preferente "A" koei. Haar TKP is 383 dae en sy is in die boonste 10% van die ras vir geboorte gewig, groei tempo en doeltreffendheid. Vir speengewig is sy 30% beter as die gemiddeld van die ras.

Bulldozer is 'n besonderse harde bespierde bul met 'n lang lyf. Op geboorte het die Bul net 27KG geweeg. Op die veldtoets het die bul as volg presteer:

    GDTndex 120,
    Kondiesie telling index 118
    Bespierings index 130

Tesame met sy goeie blup teelwaardes is hierdie verseker 'n stoetbul wat in enige kudde, hetsy stoet of kommersieel, 'n positiewe bydrae sal lewer. Die bul is vir 'n rekord prys van R107 500,00 aan Johan Botha van Standerton verkoop in 2011.




Drakensberger Breeders' Society of South Afica
Grasmunt Pannas 2 (gebore 21-09-2008) - Boertjie Fees 2010

Hy het die Drakensberger Ras in die Interras Prestasie Klas tydens die Pretoria Skou verteenwoordig. Hy is 'n Goue Meriete bul met 'n GDT van 1.944 kg per dag met 'n voeromset van 4,78 tot 1. Die punt wat hy behaal het vir visiele voorkoms was 86 uit 100 deur ons Genootskap Keurders en 90 deur die Beoordelaars.'n Voortreflike Bul wat dan ook verkoop is vir R50,000 aan Hendrik Bester van Excelsior.


Drakensberger Breeders' Society of South Afica




Click here for the "Veekundige Beraad"



Dagbreek: Landbousake - Drakensberger beesras


Click here to watch this video on YouTube.


Click here for the June 2014 Newsletter



Veekundige beraad in Vrede

Drakensberger Raad en konsultante bespreek belangrike punte in die toekomsbeplanning van die Ras wat insluit:

  • Drakensbergers se prestasie in die voerkraal:
  • Hoeveel inteling is daar in die ras en is dit belangrik om nuwe teellyne te skep?
  • Is die groot hoeveelheid data wat verskaf word in veilings katalogusse werklik van waarde vir die kommersiële teler?
  • Is Fase C nog relevant?

En nog vele meer. Lees gerus hier verder. Van die konsultante wat betrokke was sluit in:
Dr. Hannes Dreyer, Peter Milton, Prof Frikkie Neser, Barry Symons ens.



Read the latest President's report by clicking here.

2013 het die wêreld geskud, Somaliërs veg onverpoosd, Sirië erken hulle het chemiese wapens, die Russe keer laat dit bars, netnou sê Sirië waar hulle die wapens gekry het ! Met die Drakensbergerstelers het dit oor die algemeen gesien, goed gegaan. Sommige lede is ontmoedig deur bloedbek veilings, sommige was tevrede en sommige het die beste veilings van hulle lewens gehad.


Feedlot performance of the Drakensberger in comparison with other cattle breeds

The aim of this study was to compare the growth performance and incidences of health disorders of the Drakensberger breed to the collective total of all other beef breeds in feedlots. Results from Phase C performance tests at the centres, as well as historical growth and health data were gathered from a number of feedlots. There seem to be no significant differences in the occurrence of metabolic disturbances and other diseases between Drakensbergers and other breeds.

Click on this link to read the complete dissertation.



Drakensberger steak by Local Grill video:

Click here to watch this video on YouTube.

www.landbou.com/bedrywe/diere/restaurateur-eet-drink-en-slaap-beesvleis

Indigenous Drakensberger Beef available at the Local Grill during March 2013. Drakensberger beef performed so well during the Ultimate beef challenge that the month of March is dedicated to Drakensberger beef at the Local Grill. Click on this link to visit the Local grill.

Home grown Drakensberger beef at Local Grill for the month of March


Inheemse Drakensberger vleis beskikbaar by die Local Grill gedurende Maart 2013. Drakensberger vleis het so goed gedoen gedurende die Ultimate Beef challenge dat Maart maand gewei word aan Drakensberger vleis by die Local Grill. Klik hier om die Local Grill te besoek.


Neuman Brothers - Molatek 2012 Stockman of the year! / Neuman Broers - Molatek 2012 veeboer van die jaar!
Read more / Lees meer...




Ultimate Beef Challenge
Kliek hier / Click here



All Content Copyright © 2013 Home Page | Contact Us | Auctions & Sales 2013