Enquiries?    info@studbook.co.za  
Gebeure in die verlede

Gebeure in die verlede

1. ELITE

Elite Gholfdag
1.1. Elite Gholfdag
DATUM: 02 May 2019 - PLEK: Bloemfontein
Elite Gholfdag ten bate van Vrystaat Landbou Rampfonds. Lees meer...
Elite 2019 Prysuitdelingsdinee
1.2. SA Stamboek Elite 2019 Prysuitdelingsdinee
DATUM: 29 Apr 2019 - PLEK: Bloemfontein
SA Stamboek Elite 2019 Prysuitdelingsdinee
Elite 2019 Bulgroeitoetsklas
1.3. Vleissentraal / SA Stamboek Elite 2019 Bulgroeitoetsklas
DATUM: 29 Apr 2019 - PLEK: Bloemfontein Skouterrein
Vleissentraal / SA Stamboek Elite 2019 Bulgroeitoetsklas

2. KURSUSSE

Vleisbees Teelwaarde Kursus
2.1. Vleisbees Teelwaarde Kursus (Engels)
DATUM: 13 Jun 2019 - EIND DATUM: 14 Jun 2019 - PLEK: Pretoria
Ons nooi alle belangstellendes vriendelik uit na ons Vleisbees BLUP Telingskursus. Die kursus is informeel en prakties georiënteer en dek alle aspekte van moderne vleisbeesteling. Aanbieding is in Engels. Lees meer...
Kleinvee Teelwaarde Kursus
2.2. Kleinvee Teelwaarde Kursus
DATUM: 23 May 2019 - EIND DATUM: 24 May 2019 - PLEK: Bloemfontein
Ons nooi alle belangstellendes vriendelik uit na ons Kleinvee BLUP Telingskursusse. Die kursus is informeel en prakties georiënteer en dek alle aspekte van moderne kleinvee-teling. Aanbieding is in Afrikaans. Handleidings is in Afrikaans of Engels beskikbaar. Lees meer...
Kleinvee Teelwaarde Kursus
2.3. Kleinvee Teelwaarde Kursus
DATUM: 21 May 2019 - EIND DATUM: 22 May 2019 - PLEK: Bloemfontein
Ons nooi alle belangstellendes vriendelik uit na ons Kleinvee BLUP Telingskursusse. Die kursus is informeel en prakties georiënteer en dek alle aspekte van moderne kleinvee-teling. Aanbieding is in Afrikaans. Handleidings is in Afrikaans of Engels beskikbaar. Lees meer...
Vleisbees Teelwaarde Kursus
2.4. Vleisbees Teelwaarde Kursus
DATUM: 21 May 2019 - EIND DATUM: 23 May 2019 - PLEK: Bloemfontein
Ons nooi alle belangstellendes vriendelik uit na ons Vleisbees BLUP Telingskursus. Die kursus is informeel en prakties georiënteer en dek alle aspekte van moderne vleisbeesteling. Aanbieding is in Afrikaans. Handleidings is in Afrikaans of Engels beskikbaar. Lees meer...

3. VERGADERINGS

Stamboek Begrotingsvergadering
3.1. Algemene Stamboek Begrotingsvergadering
DATUM: 30 May 2019 - PLEK: Onbekend
Algemene Stamboek Begrotingsvergadering


OPKOMENDE GEBEURE  TERUG NA BO

© SA Stamboek. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Stamboek.