Welkom by SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging - Beestelersgenootskappe, Perdetelersgenootskappe, Skaaptelersgenootskappe, Boktelersgenootskappe, Varktelersgenootskap, Hondetelersgenootskappe en Ander rasse - Cattle, Dogs, Goats, Sheep, Horses, Pigs, Others

Stem lokaal
Hoe ervaar u Logix se Navrae?
Uitstekend
Gemiddeld
Swak

 



Proudly South African / Trots Suid-Afrikaans

Valid CSS!

Valid HTML 4.01 Transitional


Welkom by die SA Stamboek-
en Diereverbeteringsvereniging webblad


Bestel u Stoettelers Handleiding vandag!




  


Vergaderingsdatums
vir 2010

Kliek hier


Is u opsoek na 'n Telersgenootskap of 'n Teler?

Probeer die volgende skakels:

Telersgenootskappe
 Varke
 Skape
 Ander
Telers
 Alpaka
 Beeste
 Honde
 Bokke
 Perde
 Varke
 Skape
Om u informasie op ons webblad te plaas, epos asseblief u besondehede na info@studbook.co.za




 
Die doel van die Logix gebruikerskoppelvlak is om aan die verskillende gebruikers 'n gebruikersvriendelike deurgang tot die betrokke databasisse te bied en om hulle behoeftes ten opsigte van spesifieke inligting en data-uitruiling aan te spreek deur funksionele program roetines en skerms wat saamgebind word deur n stel toepaslike keuse-skerms.


Gaan voort
 
Die Intergis 2000 stelsel is n versameling van databasisse en programme wat die diere-aantekenings behoeftes van n wye spektrum van rolspelers in die veebedryf aanspreek, van telers en eienaars van suiwer geteelde diere, tot die personeel van registrerende owerhede, prestasie-aantekenings agentskappe, Nasionale- en Provinsiale Regeringsinstansies, adviseurs en konsultante en verwante bedryfsorganisasies.


Gaan voort


Kliek op Gaan Voort om by Logix of Intergis 2000 in te gaan